Sterre
Wanneer jy en ek miskien, iewers weer een somersaand tevrede onder sterre sit, sal jy dan, met oë wat lag, my dalk vra om vir jou daar bo die blinkste een te pluk? Of sal jy eerder naderskuif en saggies … Continue reading Sterre