Weerkaatsing

Net ek weet waar lê die dowwe kronkelpadin klam en dieper skadu’s van die verste kloof,na waar die bergstroom met sy kabbel-lagsteeds, deur seisoene van groen of goue loof,stil dubbel-glinsterpoele voed, broos soos glas. Niemand weet dat ek soms my … Continue reading Weerkaatsing