Sondag aand

Ek het vandag weer vergeefs gaan soek
buite in die winterkoue,
in die grys van net maar nog ‘n dag,
na die fleur van najaarsblomme
of iets anders moois,  wat jou oë sou maak lag.

Maar weer tog net met leë hande teruggekeer
huistoe, waar poele Sondagmiddagstiltes wag.
En toe bedeesd ons spesiale melodieë oorgespeel.
My glas gelig op jou geluk.
Die deur op knip gesit en ons kersie uitgeblaas, vir die nag.

*      *      *

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s